Tuisblad| Wie Is Ons?
October 2012
LIC Jacuzzi’s and Wellness
More and more people are looking for relaxation in and around the house. A swimming pool is than mostly the obvious ad on to your garden.
read more
 
Wie Is Ons?
LIC Pool is die grootste swembadfabriek in Namibië wat veselglasswembaddens vervaardig en die enigste wat swembaddens uit spuitsement (gunite) skep. Vir swembaddens, damme en waterornamente vir die huis, kantoor of korporatiewe gebruik bied ons al u gunstelingprodukte aan.

Ons meer as 50 voltydse vakmanne installeer jare lank al die pragtigste swembaddens in ons land. Ons vervaardig en bemark ook produkte vir kliënte in Angola en Botswana en lewer spesiale dienste aan lodges, gastehuise en hotelle.
Ons deskundige swembaddienste sluit in: oop- en toemaak van swembaddens, weeklikse instandhouding, herstel van filters en pompe, opspoor van lekkasies en dies meer.
Of u reeds ’n swembad het, of graag u tuin wil opgradeer, kies LIC Pool vir deskundige konsultasies en diens, eerlike tegnici en betroubare ondersteuning.
 
Client Area