Tuisblad| Damme
Damme
Natuurlike damme bied die beste voorbeeld as ’n mens wil leer hoe om ’n dam te ontwerp om skoonheid en gesondheid in jou tuin te skep. Soos u in hierdie foto van die Plitvice-mere Nasionale Park in Kroasië (met sy meer as 50 natuurlike damme en watervalle wat in mekaar inloop), kan aflei, is suurstof, wat deur die stromende water geskep word, een van die belangrikse elemente in ’n dam. Ons skep damme wat ’n wonderlike atmosfeer aan u tuin sal verleen.
Damontwerp

Die ontwerp van die dam is baie belangrik. Die dam moet nie net die omgewing waar dit geïnstalleer word, verfraai nie, dit moet ook prakties wees. Meer informasie
Koi-damme

Koi-damme kan spesifiek ontwerp word om die gesondheid en die groei van die Nishkigoi of Japanese ornamentele karp te bevorder. Meer informasie
Toerusting

’n Professionele installasie is ’n moet – of u doodeenvoudig u pragtige dam vir ’n lang ruk wil geniet, of koi daarin wil aanhou. Meer informasie
Diens en Instandhouding

Die versorging van die dam is redelik eenvoudig en hoef slegs indien nodig, gedoen te word. Met die skimmer wat ons voorstel, sal dit u slegs sowat 15 minute per maand neem om u dam skoon te hou. Meer informasie
 
Client Area