TuisbladDamme| Koi-damme
 
Koi-damme
Koi-damme kan spesifiek ontwerp word om die gesondheid en die groei van die Nishkigoi of Japanese ornamentele karp te bevorder. Die argitektuur van ’n  koi-dam kan ’n groot impak op die gesondheid en welsyn van die koi hê. Kenners wat koi aanhou, probeer hard om hulle op die regte tyd “af te rond” of om te verseker dat die visse reg behandel word sodat hulle hul hoogste potensiaal bereik. Daar is koi-klubs regoor die wêreld waar eienaars hul pryswenner visse heen neem om beoordeel te word.
LIC Pool kan vir u ’n hoë-gehalte visdam volgens u spesifikasies bou, en u ook van praktiese wenke voorsien oor hoe u u jongste belegging goed kan oppas.
 
Client Area