Tuisblad| Produkte
Produkte
Waterbehandeling

U swembad verteenwoordig ’n aansienlike belegging en ons wil u graag help om dit op te pas. Ons wil ook verseker dat u met minimale moeite eindelose ure se pret langs die swembad kan geniet. Meer informasie
Swembadskoonmakers
Swembad-outomatisering raak met die nuwe rekenaar-
geprogrammeerde “Intelli Pump” al hoe meer gewild. LIC Pool staan u by deur ’n reeks Pentair produkte aan te bied!
Meer informasie
Swembadverhittingstelsels

LIC Pool gebruik die jongste ekologies-vriendelike swembad-verhittingstelsels en produkte wat ontwerp is om energie- en kostebesparings te optimaliseer en u koolsuurgasvrystellings te verminder. Meer informasie
Swembadbedekking

Swembadbedekking (gewoonlik ’n seil) dien vele doele. Dit hou die swembad skoon, verminder die oornagse verlies van hitte en beveilig die swembad vir kinders. Meer informasie
Swembadbeligting

Onderwaterbeligting skep ’n aanloklike atmosfeer as die son ondergaan. Onderwaterbeligting is ’n moet vir veiligheid en swembadgenot in die aand. Meer informasie
Swembadtoerusting

’n Filterkas is ’n uitstekende manier om u pompe en filters te versteek en die geraas wat dit maak, te verminder.
Meer informasie
Pret & Gesondheid

Ons verkoop ’n wye reeks pretprodukte vir u om mee te swem, te speel en akwafiks te raak. Haal meer uit u swembad en moet nie in die hitte oefen nie, doen dit eerder in die koel water.
Meer informasie
Tuinmeubels

LIC Pool is ’n gesertifiseerde agent vir Fechters uitvoergehalte tuinmeubels. Ons het ook ’n verskeidenheid staal, aluminium en modieuse patioprodukte in voorraad. Meer informasie
 
Client Area