TuisbladProdukte| Swembadbedekking
 
Swembadbedekking
Swembadbedekking (gewoonlik ’n seil) dien vele doele. Dit hou die swembad skoon, verminder die oornagse verlies van hitte en beveilig die swembad vir kinders. ’n Seil hou ook vuilis en stof uit en verminder die verdamping van die water met 97%. LIC Pool bied u ‘n reeks swembadseile, insluitend soliede bedekkings en hoë-gehalte swembadseile wat bedruk is met pragtige abstrakte ontwerpe.
 
Client Area