TuisbladProdukte| Waterbehandeling
 
Waterbehandeling
U swembad verteenwoordig ’n aansienlike belegging en ons wil u graag help om dit op te pas. Ons wil ook verseker dat u met minimale moeite eindelose ure se pret langs die swembad kan geniet. LIC Pool kan u voorsien van die beste instandhoudingsprodukte, of u nou ’n chloreerder, ’n soutwater-, of konvensionele stelsel het.
Die gebruik van goedkoper chloorprodukte kan lei tot velirritasies en sal u pomp nadelig affekteer. Ons stel die gebruik van die hoë-gehalte en gebalanseerde produkte van Bioguard ® voor. Ons kan u water gratis in ons vertoonlokaal toets en u van baie spesifieke raad bedien oor hoe u dit weer veilig kan maak.
 
Client Area