TuisbladSwembaddens| Veselglas-swembaddens
 
Veselglas-swembaddens
Ons vervaardig vir meer as 20 jaar reeds veselglas-swembaddens van hoë gehalte. Kies uit 20 verskillende vorms, wat wissel van groot tot klein – van 3 x 2.5 x 1.1 m tot 11.2 x 4.3 x 1.8 m. Bou u swembad om in,’n oorspronklike skepping deur dit met LED- (ligemissie diode) ligte, straalstrome en waterornamente op te kikker, of deur die bodem van u swembad te brandmerk met ’n beeld of u eie embleem.
 
Client Area