Waterornamente Waterfonteine word nie net as vertoonstukke geskep nie, maar ook as rusplekke om lafenis teen die hitte van die son te bied. LIC Pool spesialiseer in die skepping van asemrowende, eksotiese waterornamente – van die beste in Namibië. Meer informasie Klipelemente In ons veselglasfabriek in Lafrenz kan ons enige klipelement skep waaraan u maar kan dink. Die moontlikhede is eindeloos en ons kan u volgens u smaak en begroting van raad bedien. Meer informasie |