TuisbladToerusting| Klipelemente
 
Klipelemente
In ons veselglasfabriek in Lafrenz kan ons enige klipelement skep waaraan u maar kan dink. Die moontlikhede is eindeloos en ons kan u volgens u smaak en begroting van raad bedien.
Ons bied ook ’n standard reeks klipelemente aan wat vir verskillende doeleindes gebruik kan word, byvoorbeeld, om ’n tegniese installasie te versteek of om as waterornament te dien.
 
Client Area